MANDY & THEUNS

Mandy is beeldskoon van binne en buite. Theuns noem haar my mooie Mandy en dit som haar so mooi op. Theuns en Mandy is twee warm mense wat saam soveel vir ander nog gaan beteken. Hulle vriendskappe is eg en ek is sien myself as baie bevoorreg om te weet ek word ook as een van hulle vriende beskou. Ek sien uit om hulle gesin voor my lens te sien groei…

VENUE : SLIPPERFIELDS   MAKE UP : ESTELLE CUNNINGHAM   STATIONARY : WORDS WITH WINGS

LET ME KNOW WHAT YOU THINK...

Your email will not be displayed.

Required *