NEEVRA & GEORGE | KRANSKOP BRUILOFSFEES

 

Al het ek geweet die troue is in Steytlerville en dat Neevra en George n stunning couple is…binne en buite en al het ek geweet dat Neevra kreatief haar totaal en al gaan uitleef…het alles van die troue nog steeds my asem weggeslaan! En toe sommer net so ooptrek en die son skyn. Eers was dit die donker donder wolke wat oor die karoo vlaktes aangekom het wat my asem op n non-pleasant manier weggeslaan het. Ek het eerlikwaar nog noot so gebid nie. Dit kon net eenvoudig nie reen nie. Nie met die lang afstande wat almal op die grondpad moes ry nie. Nie na die verskriklikke afwagting nie….wel vir hulle meer as my…maar ekke ook het lank uitgesien na die plaastroue. Die decor en die ongelooflikke kreatiwiteit was overwhelming en as ek nog twee ure gehad het om te speel sou ek mak-mak nog ure kon spandeer aan fotos neem van al die dingetjies. Dit was nou maar net sprokie mooi. My tipe sprokie mooi! Dan die liefde wat die twee deel was soos n kersie op n klaar perfekte koek…en dit was n voorreg om die tydjie saam met hulle te kon deel. WOW. What a wedding!

 

Rok : Jason Kieck

Make-up : Theano

Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (1)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (2)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (3)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (4)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (5)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (6)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (7)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (8)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (9)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (10)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (11)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (12)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (13)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (14)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (15)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (16)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (17)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (18)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (19)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (20)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (21)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (22)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (23)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (24)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (25)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (26)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (27)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (28)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (29)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (30)
Kranskop Bruilofsfees Steytlerville  (31)

LET ME KNOW WHAT YOU THINK...

Your email will not be displayed.

Required *